Angelo Tabak Pype - Verskeie
ZARĀ 400.00Price
Tabak Pype - Verskeie
Pype verskil week tot week, en ons het nie altyd dit presies wat in die foto is beskikbaar nie, maar wel soortgelyk.
Alle pype kan 9mm filters vat.
Jou keuse van reguit- of kromsteel.
.jpg)
