Tabak Boer Vape Juice 120ml 3mg
R210.00Price
Tabak Boer Vape Juice
120ml, 3mg Nikotien
70/30 VG/PG
Hier is dit nou! Ons eie reeks Vape Juice!!!
Gemaak met slegs die beste bestanddele en ingevoerde geursels. 'n Ware 'Premium' Vape Juice!
6 heerlike geure om van te kies, en nog op pad binnekort.
Nie te koop aan persone jonger as 18 nie. Nikotien is verslawend.
.jpg)
