DIY Bier Kit - Sable Ale
R400.00Price
Maak jou eie bier!
Hierdie emmertjie maak 21L bier. Gooi in fermentasie emmer en voeg water by... So maklik soos dit!
Sable Ale is 'n heerlike Golden Ale. Die perfekte balans tussen mout en hops maak hierdie 'n wenner op 'n warm dag! Alkohol inhoud van ongeveer 4.2%.
Fermentasie emmers en bottel toerusting is apart beskikbaar.
Out of Stock
.jpg)
